Wat gebeur as die Suid-Afrikaanse regering NEE sê?

posted in: FAQ | 0

Ons gee nooit op nie. Inteendeel ons hou aan om hulle onder druk te plaas. Dit is nie ideaal dat daar moet konflik wees tussen die Onafhanklike Kaap en Suid-Afrika nie. Wedersydse ondersteuning tussen die Onafhanklike Kaap en Suid-Afrika moet nagestreef word.