Hoe sal die verhouding tussen ‘n Onafhanklike Kaap en Suid-Afrika wees?

posted in: FAQ | 0

Aangesien ons buurlande sal wees, sal dit vir beide belangrik wees dat daar wedersyds vriendelik, produktief en voordelig opgetree sal word. Hierdie saak sal ook by die Konstitisionele Konferensie bespreek word en verder gevoer word deur die regering van die Onafhanklike Kaap. Dit sal ook deeglik met die Suid-Afrikaanse regering bespreek word