As die DA so sterk is, hoekom kan ons nie net so voortgaan nie?

posted in: FAQ | 0

Daar is ‘n aanhoudende instroming van mense uit die Oos-Kaap en ander areas. Die meerderheid van hulle is ANC-ondersteuners. Indien enige van hulle van party sou verander, sal hul ‘n soortgelyke party ondersteun, Dit beteken dat die ANC van krag tot krag sal gaan. Indien die ANC ‘n meerderheid stem kry sal die DA nie sommer weer hul posisie terug wen nie.